Lyrics:
Op die mat l? die posAdvertensies, die koerantBo-op l? 'n briefMet'n donker randJy herken in 'n waas'n stad, 'n straatJy loop na die vensterEn jy lees di? naamJy't aityd mos gedinkM?re bei ek hom maar opM?re vra ek hoe dit gaanS? ek dat ek hom misJy't altyd mos gedinkWaarom bel hy my nie opWaarom ry ek nie net oorSommer soMiskien mis hy myNooit het iets daarvan gekomIets val altyd voorDan weer ditDan weer datAltyd iets wat dringend wasDwingend wasBeiangrik wasBelangriker als hyNou ja. dis verbySo onbegryplik vinnigNooit sal jy weer weet hoe was sy dagHoor hoe hy iagEendag wou jul tog nog saam na Casablanca gaanJy't altyd mos gedinkM?re bel ek hom maar opM?ore vra ek hoe dit gaanNou ja