Auto Mp3 Tagger
 Artist: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z 0-9

Download Now!!!

Songs    | Albums    | Album Arts

Laurika Rauch - Toemaar die donker man Lyrics - Zortam Music
Song:Toemaar die donker man
Album:19 Treffers Van 21 JaarGenres:Afrikaans
Year: Length:184 sec

Lyrics:

Op die groen voetpad
Van die horison ver
Om die aarde skat,
Stap n ou man wat
n Oop maan dra in sy hare
Nagtegaal in sy hart
Jasmyn gepluk vir sy oop knoopsgat
En n rug gebuk aan sy jare.

Wat maak hy, mammie?

Hy roep die kriekies
Hy roep die swart
Stilte wat sing
Soos die biesies, my hart
En die sterre wat klop
Tok-tok liefling,
Soos die klein tok-tokkies in
Hul fyn-ver kring.

Wat is sy naam, mammie?

Sy naam is Sjuut
Sy naam is Slaap
Meneer vergeet
Uit die land van Vaak
Sy naam is Toemaar
Hy heet, my lam
Toemaar, die donker man

Mammie&

Toemaar, die donker man




 

Download Now!!!

Copyright © 2020 Zortam.com. All Rights Reserved.   Zortam On Facebook Zortam On Twitter