Artist: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Songs    | Albums    | Album Arts

Die Heuwels Fantasties - Wind en Weer Lyrics - Zortam Music
Song:Wind en Weer
Album:Wilder as die WildtuinGenres:Afrikaans
Year:2011 Length:156 sec

Lyrics:

Ek het jou vergeet by die agterdeur
Jou weer opgetel toe ek arriveer
Al die garing wat jou aanmekaar hou
Losgetorring
Te hard hanteer
My blinkoog lappop gelos
Om buite te slaap
Tussen wind en weer (4x)

Ek het jou vergeet by die agterdeur
Jou weer opgetel toe ek arriveer
Al die garing wat jou aanmekaar hou
Losgetorring
Te hard hanteer
My blinkoog lappop gelos
Om buite te slaap
Tussen wind en weer (4x)




 

All lyrics are property and copyright of their owners.
2025 Zortam.com