Auto Mp3 Tagger
 Artist: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z 0-9

Download Now!!!

Songs    | Albums    | Album Arts

Song:'n Brief Vir Simone
Album:Musiek Met 'feel'Genres:Other
Year: Length:355 sec

Lyrics:

Vêr Onder My Druis Die Stadsgeluide
die Hart Van Hillbrow Wat Flink Aanstap
straatpredikante Die Hare Krisjna- Profete

groot Rooi Bus Snork Verby
die Laataand Koerantverkopertjie Skree
in Die Meganiese Grammadoela-Oerwoud

hysbakke Gly Op En Af
blitspatrollie Skeur Deur Die Nag
en Ek Sit Op Die Hillbrowtoring, Wag Vir Sonop
en Skryf, 'n Brief Vir Simone

ek Wil Jou Hê, Simone
ek Wil Jou Hê, Simone
ek Wil Jou Hê

simone
die Meisies Van Die Aand Wink
'n Straatmusikante Se Hoed Lê Honger En Wag
om Silwer Munte Van Die Verbygangers Op Te Vang
'n Blinde Met 'n Wit Stok Strompel
maar Die Kunsgalery Se Gaste Sien Hom Nie
hul Oë Volg, Die Art Nouveau Van Die Arties
En Later Dra 'n Digter Voor - T S Elliot - Maar Hy Versmoor Die Kuns
en Ek Sit Op Die Hillbrowtoring Ek Wag Vir Sonop
en Skryf 'n Brief Vir Simone
jou Glimlag Was Vol Deernis
jy't My Oneindige Argumente Beluister
met Die Pseudoleiers, Van Die Kultuur
hul Redenasies Oor Reïnkarnasie, Sosialisme, Sport En Oor Die Digkuns
en Of Die Hele Wêreld Dalk Verkeerd Is

jy Soen My Toe Ons Huis Toe Ry
en Die Gaste Smoorkwaad Agterbly
en Ek Sit Op Die Hillbrowtoring En Wag Vir Sonop
en Skryf 'n Brief Vir Simone

ek Wil Jou Hê, Simone

ek Wil Jou Hê, Simone

ek Wil Jou Hê

simone

onthou Jy St Marcus In Venesië
die Duiwe Wat My Jas Toesak
jy't Gelag En Gesê, Ek Lyk Vir Jou Soos Johannes Die Doper
ek't Gesê, Kuns Het Mos Geen Grense
jy't My Reggehelp En Gesê, As Gevolg Van Die Samelewing Is Die Kuns Mos Gebonde
maar Ons Was Jonk Verliefdes Toe
jou Skip Het Om Die Punt Geseil
en Ek Sit Op Die Hillbrowtoring Ek Was Vir Sonop
en Skryf 'n Brief Vir Simone

jou Handskoen In Die Stormwater
die Noordwind, Ysig Deur Ons Hare
herinnering Is Soms Net Freudiaanse Onsekerheid
want Katryn, Katryntjie, My Wintervrou
al My Liedjies Was Net Vir Jou
my Verse, Naïef Maar Hart Op Die Mou
nou Weet Ek, Die Donkietjie
se Hart Verlang Na Jou
want Hy Sit Op Die Hillbrowtoring
wag Vir Sonop
en Skryf 'n Brief Vir Simone

ek Wil Jou Hê, Simone

ek Wil Jou Hê, Simone

ek Wil Jou Hê

simone




 

Download Now!!!

Copyright © 2020 Zortam.com. All Rights Reserved.   Zortam On Facebook Zortam On Twitter