Artist: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Download Now!!!

Songs    | Albums    | Album Arts

Song:Net Die Een Vir My [Maia Hee]
Album:My Hart Is Aan Die BrandGenres:Afrikaans
Year:2004 Length:227 sec

Lyrics:

Maia hee
Maia hoo
Maia ha
Maia ha ha

Onthou, ons soen, gistraand, tien uit tien
Wil net s? jou bruin o? kyk regdeur my, deur my hart
Hello, hello, ek's uit, los 'n boodskap na die beep.
Ek bel jou terug, dankie vir gistraand se fliek

Ek wil jou s? jy's net die een vir my
Net die een vir my, net die net die een vir my
Maar jou voice mail is al wat ek kry
Ek wil jou s? jyssie een vir my

Ek wil jou s? jy's net die een vir my
Net die een vir my, net die net die een vir my
Maar jou voice mail is al wat ek kry
Ek wil jou s? jyssie een vir my

Ek moet, jou sien, vanaand, ag toe nou
S? ja, tel op jou foon s? 'Ja' as ek jou vra

Hello, hello, ek's nogsteeds uit, los 'n boodskap na die beep.
Ek bel jou terug, Dankie vir gistraand se fliek

Ek wil jou s? jy's net die een vir my
Net die een vir my, net die net die een vir my
Maar jou voice mail is al wat ek kry
Ek wil jou s? jyssie een vir my




 

Download Now!!!

Copyright © 2020 Zortam.com. All Rights Reserved.   Zortam On Facebook Zortam On Twitter