Auto Mp3 Tagger
 Artist: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z 0-9

Download Now!!!

Songs    | Albums    | Album Arts

Song:Wie Sal Kon Nagse
Album: Genres: 
Year: Length:221 sec

Lyrics:

As jou maat ‘n ander vind.
Hoe beantwoord jy jou kind se vrae.
Wie kan ooit die hartseer weet.
Daardie oë ooit vergeet as sy jou vra.
Wie bly by ma?

Wens ek kon dit somtyds hoor.
Sal hy weet wat hy vergoed verloor het.
Buite waai die winter wind.
In haar hartjie treur ‘n kind.
Vra maar net weer.

Wie sal kom nag sê?
Wie gaan my soen?
Wie gaan my toemaak elke nag?
Wie gaan by die hekkie vir my wag?

Mmmmm

Briefies een of twee ‘n jaar.
Oor en oor gelees, gevou, gebêre.
Foto’s langs haar bed geplak.
Nat gesoen en dof gevat.
Maar niks vervang, die groot verlang.

Sien jy haar so nou en dan?
Sal dit opmaak vir die leë maande?
Wens ek kon haar soms so sê:
“Roep maar as ma iets wou hê.”
Hoe troos ek haar?

Wie sal kom nag sê?
Wie gaan my soen?
Wie gaan my toemaak elke nag?
Wie gaan by die hekkie vir my wag?

Mmmmm

La la la la la

La la la la la la la la

La la la La la la la la la la la




 

Download Now!!!

Copyright © 2020 Zortam.com. All Rights Reserved.   Zortam On Facebook Zortam On Twitter