Artist: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Download Now!!!

Songs    | Albums    | Album Arts

Song:Agter Elke Man
Album:100 Oorspronklike Afrikaanse Treffers, Volume 1Genres:Other
Year: Length:213 sec

Lyrics:

Ek scheme 'n ou score nooit nie
Life se rules maak jou te dronk
En die breaks lê soms so ver weg
Deur die tralies van 'n tronk

Jan Wolm se baksteenhuisies
Antie Stienie se kombuis
Waar sy en Sarie suffer
Swaarkry het sy prys

Liana is nou Steve sin
Doreen se hart is dood
Oor boyfriends wat op bikes ry
En rondlê sonder brood

Daar's 'n vrou wat weet wat aangaan
Agter elke man
Al staan sy daar en die trane loop, saggies oor haar wang
Almal maak tog foute
Saam maak ons 'n span
Solank as daar 'n vrou staan
Agter elke man

Toy Boy bly 'n jailbird
En 'n welfare goose se smile
Want daar's net regtig rykdom
As daar goud is in jou hart
Kom surprise my met 'n new world
Waar elkeen op sy eie jol
Ek scheme dit kan nie werk nie
Want vir almal is daar n rol

Ian speel hy weet wat vry is
Vasgevang in n cage
Speel maar waar jy lus het pêl
Almal is op n stage
Daar's 'n vrou wat weet wat aangaan
Agter elke man
Al staan sy daar en die trane loop, saggies oor haar wang
Almal maak tog foute
Saam maak ons 'n span
Solank as daar 'n vrou staan
Agter elke man

Daar's 'n vrou wat weet wat aangaan
Agter elke man
Al staan sy daar en die trane loop, saggies oor haar wang
Almal maak tog foute
Saam maak ons 'n span
Solank as daar 'n vrou staan
Agter elke man
Solank as daar 'n vrou staan
Agter elke man




 

Download Now!!!

Copyright © 2020 Zortam.com. All Rights Reserved.   Zortam On Facebook Zortam On Twitter