Auto Mp3 Tagger
 Artist: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z 0-9

Download Now!!!

Songs    | Albums    | Album Arts

Song:Spieëltjie
Album:Afrikaans Is Groot, Volume 4Genres:Unknown
Year:2011 Length:215 sec

Lyrics:

In die vierhoeke van die spieël, sien ek dinge wat my pla
Dinge wat my pla
Ek sien 'n refleksie van my siel, in hierdie eindelose spieël
Die wêreld se spieël
So soek my anderkant die maan vanaand
Want ek kry skaam, skaam oor dinge wat ek sien
In hierdie eindelose ... spieëltjie, spieëltjie sê vir my
Hoe sien die ander mense my?
Sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry?
Spieëltjie in my hand, hoekom vat jou antwoord lank?
Ek wens ek was in 'n feëverhaal uit sprokiesland
In Sprokies land
In die vierhoeke van die spieël, kry ek iemand wat my vra
Wat's jou naam?

In hierdie prentjie in my spieël, is daar 'n onbekende siel
Maar dit bly my spieël
So soek my anderkant die maan vanaand
Want ek kry skaam, skaam oor dinge wat ek sien
In hierdie eindelose ... spieëltjie, spieëltjie sê vir my
Hoe sien die ander mense my?
Sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry?
Spieëltjie in my hand, hoekom vat jou antwoord lank?
Ek wens ek was in 'n feëverhaal in 'n sprokies land
'n Sprokies land
Die beelde, verander, soos die jare verby gaan
Jou woorde, maak seer, wanneer ek dit sien

Spieëltjie, spieëltjie sê vir my
Hoe sien die ander mense my?
Sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry?
Spieëltjie in my hand, hoekom vat jou antwoord lank?
Ek wens ek was in 'n feëverhaal uit sprokiesland
Spieëltjie, spieëltjie sê vir my
Sal ek by jou my antwoord kry
Uit Sprokies land

Uit Sprokies land




 

Download Now!!!

Copyright © 2020 Zortam.com. All Rights Reserved.   Zortam On Facebook Zortam On Twitter