Artist: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Download Now!!!

Songs    | Albums    | Album Arts

Nicholis Louw - Jy jy jy Lyrics - Zortam Music
Song:Jy jy jy
Album:Rock Daai LyfieGenres: 
Year: Length:198 sec

Lyrics:

Dink jy dis dom dat ek oorlog kan voer in my drome
Dink jy dis snaaks as ek soms van my bed afval
En dink jy dis fine as ek gly en ek val in my shower
Hier is die ding dis alles net oor jou

Dis net jy jy jy wat my kop so kan laat raas
Dis net jy jy jy en jy weet dit
En dis jy jy jy wat my weer n keer laat kyk
Dis net jy en jy laaik my kwaai
En ek is mal oor jou

Hoe kan dit wees dat ek alles kan hê wat ek wil hê
Jy is n ware prinses en jy dink eks n prins
Is dit verkeerd om te wonder hoe jy as n kind was
Of wonder wat jy sou sê as ek jou vra om te trou

Ek het die wêreld verstoot vir jou
Niks kon my keer nie ek bly by jou




 

Download Now!!!

Copyright © 2020 Zortam.com. All Rights Reserved.   Zortam On Facebook Zortam On Twitter