Auto Mp3 Tagger
 Artist: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z 0-9

Download Now!!!

Songs    | Albums    | Album Arts

Laurika Rauch - Jy is te dierbaar Lyrics - Zortam Music
Song:Jy is te dierbaar
Album:19 Treffers Van 21 JaarGenres:genre
Year: Length:194 sec

Lyrics:

Dit sou niks goed beteken
As ek hier sou bly
Ons albei sou net daaronder ly
Dus wens my vaarwel
Voor ek nogeens wil bly

Want jy is te dierbaar om seer te kry

Jy stort nou 'n traan
Jy lyk so alleen
Jy vra my so mooi 'wat nou?' en 'waarheen?'
Maar tyd sal genees
En die seer gaan verby

Want jy is te dierbaar om seer te kry

Ek is bang vir die spoke
Van dae lank gelee
Wat my nie wil toelaat om liefde te gee
Daarom moet ek gaan
Al vra jy ek moet bly

Want jy is te dierbaar om seer te kry

Ek mis jou alreeds en tog moet jy gaan
Hier heel alleen
Moet ek bly staan besef jy dan nie
Net jy baat daarby

Want jy is te dierbaar om seer te kry




 

Download Now!!!

Copyright © 2020 Zortam.com. All Rights Reserved.   Zortam On Facebook Zortam On Twitter