Auto Mp3 Tagger
 Artist: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z 0-9

Download Now!!!

Songs    | Albums    | Album Arts

Chris Chameleon - Genade van die Liefde Lyrics - Zortam Music
Song:Genade van die Liefde
Album:7de HemelGenres:Rock
Year:2006 Length:147 sec

Lyrics:

Dis waarskynlik die ses en veer
Tig miljoenste keer dat n ge
Dig oor die liefde
Haar weg deur die siel
Van n man as n lied uitvind

Ek verklaar my dan hier tot slaaf
Of koning of wat dit haar behaag
In diens van die liefde
In al haar fasette
Want ses letters
Is nie veel nie

En sy vra nie veel nie
Die liefde vra alles
En dis wat so salig is:
Om in haar hande, oorgelewer
Aan die genade van die liefde
Te lewe




 

Download Now!!!

Copyright © 2020 Zortam.com. All Rights Reserved.   Zortam On Facebook Zortam On Twitter