Auto Mp3 Tagger
 Artist: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z 0-9

Download Now!!!

Songs    | Albums    | Album Arts

Chris Chameleon - Grootste Geskenk Lyrics - Zortam Music
Song:Grootste Geskenk
Album:Kyk Hoe Lyk Ons NouGenres:Pop
Year:2009 Length:202 sec

Lyrics:

Jare lank op reis
En n leeftyd al verby
Het gewandel waar die weg my wys
En skielik was daar jy

Ja ek ken ook die pad
Hy strek hier agter my
Het gedink dit lei na nerens
En skielik was daar jy

En ons het saam
Saam uit die niet gekom
Sonder soeke sonder plan
Die wereld wederom
En ons het nooit veel gevra nie
Geen betekenis of wenk
Maar gekry
Liefde, die grootste geskenk

En vir eens in my lewe
Staan ek n oomblik stil
Want bestaan is nie soos lewe nie
En jy maak die verskil

Ook my strewe na genot
N gejaag was dit na wind
Want die vrede en die groot geluk
Het ek by jou gevind

En ons het saam
Saam uit die niet gekom
Sonder soeke sonder plan
Die wereld wederom
En ons het nooit veel gevra nie
Geen betekenis of wenk
Maar gekry
Liefde, die grootste geskenk




 

Download Now!!!

Copyright © 2020 Zortam.com. All Rights Reserved.   Zortam On Facebook Zortam On Twitter