|
|
|
Songs | Albums | Album Arts
Lyrics:
Leja, ek weet nie meer of ek jou hieruit Gaan kan sien nie Sal ek ooit genoeg geld kan verdien Die nag is koud In die winter In die winter Toe ek jou Gesien het vir die eerste keer Leja, ek kan nie meer Onthou hoe dit gevoel het nie Die paaie bly nat In die winter In jou ma se oë, ons was tieners, ons kon glo In die dinge daarbo In jou ma se oë, wou ek sien en wou ek glo Maar tye het verander en ons raak nie jonger nie Ek kan nie eers meer byhou nie Ons laaste avondsdrome versprei soos waterstrome Op die gras, op die gras Leja, is hoe dit was Soos dit was, soos dit was Dan sal ons kan, Leja Maar jy's nou net die pen op 'n servet Wat ek alweer, alweer Iewers moes vergeet het Die onoorspronklikheid Nes afgeleide selfverwyt Het ek myself hier uit Uit hierdie storie uitgeskryf In jou ma se oë, ons was tieners, ons kon glo In die dinge daarbo In jou ma se oë, wou ek sien en wou ek glo Maar tye het verander en ons raak nie jonger nie Ek kan nie eers meer byhou nie Ons laaste avondsdrome versprei soos waterstrome Op die gras, op die gras Leja, is hoe dit was (Want tye het verander) Soos dit was, soos dit was (En ons raak nie jonger nie) Dan sal ons kan, Leja (Ek kan nie eers meer byhou nie) Leja, is hoe dit was (Leja, Leja) Soos dit was, soos dit was (Leja, Leja) Dan sal ons kan, Leja (Leja, Leja)
|
All lyrics are property and copyright of their owners.
2025 Zortam.com
|