Artist: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Download Now!!!

Songs    | Albums    | Album Arts

Karen Zoid - Vleesbaai Lyrics - Zortam Music
Song:Vleesbaai
Album:Poles ApartGenres:Blues
Year: Length:182 sec

Lyrics:

Die lug is grys en die oggend koud
Ek drink 'n koffie met Blignaut
Ons wens ons was by die see
Ons enigste alternatief is 'n koppie tee

Hy sĒ, hy dink hy is verlief
Maak net seker dat sy jou verdien
Hy vat 'n trek van my sigaret
'Kom Karen ons het nog baie werk'

Hoe lank al hard mens probeer
Die liefde het 'n goeie geheue
Jy was nooit daar nie
Toe wys ek jou Vleesbaai
Dat jy die Wes-Kaap kan onthou
Skulpies gaan optel
Saam met Marika
Lang aande saam met jou

Nou is ek in 'n gryse stad
Ek is moeg en my pel verward
Die oggend wind steek deur my trui
En AVBOB loer oor die straat vir my

Dis daardie tyd van die jaar
Melville se strate is leeg
Almal is lekker bankrot
Tension is hoog, partyjies is skaars

En die lug is grys, die oggend koud
Ek gesels nog 'n rukkie met Blignaut
Daars 'n lang dag wat voor ons lĒ
Dink ek, voordat hy dit'sĒ




 

Download Now!!!

Copyright © 2020 Zortam.com. All Rights Reserved.   Zortam On Facebook Zortam On Twitter