Artist: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Download Now!!!

Songs    | Albums    | Album Arts

Koos Kombuis - Onder in my Whiskeyglas Lyrics - Zortam Music
Song:Onder in my Whiskeyglas
Album:100 Oorspronklike Afrikaanse Treffers, Volume 2Genres: 
Year: Length:221 sec

Lyrics:

Onder in my whiskey glas, sien ek jou weer
Onthou ek hoe ons was, en nou's my hart so seer
Die kroeg se deur is toe, wasem hang in donker lug
Ek lig my glas op om te proe, maar voor my sien ek jou gesig

Onder in my, onder in my
Onder in my whiskey glas

Is jy nog aan my vas

Ek het jou verruil vir die droom, van 'n duisend kontinente
Maar nou sien ek my glas se boom, en ek tel my laaste sente
Jy's orals om my hier vannag, ek voel jou in my lewe
Whiskey is hard en jy was sag, jy is bo drank verhewe

Onder in my, onder in my
Onder in my whiskey glas

Is jy nog aan my vas
Onder in my, onder in my
Onder in my whiskey glas

Is jy nog aan my vas

Instrumenteel

Drie skepe moes my wegvoer, na lande ver van hier
Maar daar's skimme op die vloer en visioene in my bier
Ek weet ek was verkeerd gewees my oë traan, my maag wil draai
My drome was nog vis nog vlees, drie skepe het my hart verraai

Onder in my, onder in my
Onder in my whiskey glas

Is jy nog aan my vas
Onder in my, onder in my
Onder in my whiskey glas

Is jy nog aan my vas




 

Download Now!!!

Copyright © 2020 Zortam.com. All Rights Reserved.   Zortam On Facebook Zortam On Twitter