|
|
Download Now!!!
Songs | Albums | Album Arts
Lyrics:
Huismoles in sy fles ...een ... twee ... drie ... safe ... vyf ... ses ...
Boy van die suburbs gaan kuier vanaand
Die langnaweek sak hy af Durbs toe en weer terug
1000 cc brul deur die lug
Hy luister na Elvis en die hartseer sonskynsusters
Sussie speel ook saam op die Hawaiinghitaar
Kabouter by die voorhek en 'n vistenk in die sitvertrek
Taai ding langs die sifdeur wat die goggas laat vrek
Boy van die suburbs,
Boy van die suburbs,
Boy van die suburbs,gaan die ysterperd slaat
Boy van die suburbs,
Boy van die suburbs,
Boy van die suburbs, gaan die ysterperd slaat
Hoo-wa-wa-hoo, julle lê die hoe
Hoo-wa-wa-hoo, julle lê die hoe
Sat'radagmiddag tot diep, laat ná die middagnag,
Skoffel hy en Poppie by Bapsfontein
Sy's 'Cherry' en ' Baby', sy's syne en sy's lief vir hom;
Agter op die saal kan die wêreld maar kom
Hy's gebou soos 'n droom en spiere rol en blink
Tatoe op sy bors van 'n groot skip wat sink
En boy van die suburbs fancy Poppie de Jager
En boy van die suburbs maak 'n true luv met haar
Boy van die suburbs,
Boy van die suburbs,
Boy van die suburbs,gaan die ysterperd slaat
Boy van die suburbs,
Boy van die suburbs,
Boy van die suburbs, gaan die ysterperd slaat
Hoo-wa-wa-hoo, julle lê die hoe
Hoo-wa-wa-hoo, julle lê die hoe
Die engeltjies bo, het 'n lag in hul oë
Want hul weet en waardeer sy waarde
H' m-h' m, Hul weet hy's die sout van die aarde
Boy van die suburbs,
Boy van die suburbs,
Boy van die suburbs,gaan die ysterperd slaat
Boy van die suburbs,
Boy van die suburbs,
Boy van die suburbs, gaan die ysterperd slaat
Hoo-wa-wa-hoo, julle lê die hoe
Hoo-wa-wa-hoo, julle lê die hoe
Download Now!!!
|
Copyright © 2020 Zortam.com. All Rights Reserved.
|