Auto Mp3 Tagger
 Artist: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z 0-9

Download Now!!!

Songs    | Albums    | Album Arts

Song:Papsopwinterwaternat
Album:Vat My Maak My JouneGenres: 
Year:2011 Length:282 sec

Lyrics:

Jy.
Ek.
Ons.

Al die koue gesprekke en koffie voor die kaggel vuur.
Laat my hart, soos n byekorf gons.
As jou woorde my insluk en toevou tot in die oggend uur.
Al die vreugde wat jy is, kyk die liefde in my mis.
Jy's die rots waaroor ek myself breek.

Jy's my papsopwinterwaternat. Rooikop groenoog meisie wat, lag lag in die re?n sal dans. En my langer laat dink, ek het n kans. Winterkoningin prinses. Jy dink ek is net een van die res. 'n Bietjie van jou is net te veel. Ek wil meer as alles met jou deel.

Ek dink, aan jou, met jou o? so blou.
Is jy die mooiste vrou in die hele Wes-Kaap.
En ek wonder nou, of 'n Engel so onskuldig lyk soos jy as jy slaap.
In 'n tas pak ek die hoop, dat jou hart myne raak sal loop.
Jy's die rots waaroor ek myself breek.

Jy's my papsopwinterwaternat. Rooikop groenoog meisie wat, lag lag in die re?n sal dans. En my langer laat dink, ek het n kans. Winterkoningin prinses. Jy dink ek is net een van die res. 'n Bietjie van jou is net te veel. Ek wil meer as alles met jou deel.

Meer as alles.
Meer as alles.
Meer as alles, wil ek met jou deel.
Oh-ho-oh-hoOh-ho-oh-ho
Meer as alles.
Meer as alles.
Meer as alles wil ek met jou deel.
Oh-ho-oh-ho
'n Bietjie van jou is net te veel.

Jy's my papsopwinterwaternat. Rooikop groenoog meisie wat, lag lag in die re?n sal dans. En my langer laat dink, ek het n kans. Winterkoningin prinses. Jy dink ek is net een van die res. 'n Bietjie van jou is net te veel. Ek wil meer as alles met jou deel.

Papsopwinterwaternat. Rooikop groenoog meisie wat, lag lag in die re?n sal dans. En my langer laat dink, ek het n kans. Winterkoningin prinses. Jy dink ek is net een van die res. 'n Bietjie van jou is net te veel. Ek wil meer as alles met jou deel.

Jy was my papsopwinterwaternat. Rooikop groenoog meisie wat, my kon breek met een glimlag. Nou wag ek maar vir n somersdag...




 

Download Now!!!

Copyright © 2020 Zortam.com. All Rights Reserved.   Zortam On Facebook Zortam On Twitter