Artist: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Songs    | Albums    | Album Arts

Song:Hier Naby Jou
Album:Grootste Treffers So VerGenres:Pop
Year:2014 Length:198 sec

Lyrics:

Hey hey vannag begin die naweek
Bel die girls vanaand gaan ons party
Jy weet
Almal dink dis tyd vir ‘n jol
Hou vas ek gaan 'n plan maak
Bel elke siel wat nog saakmaak
Hey jy
Bring ‘n paar wilde lywe saam
Lewe net een keer
Kuier sommer dwarsdeur
Druk haar tot die son opkom
Hey jy
Welkom by my party
Maak geraas die bure raak nie kwaad nie
Ons gaan rock en ons gaan uithaak
Niemand sal die nag vergeet
Hey jy
Welkom by my partie
Maak 'n plan dis lank nog nie te laat nie
Ons gaan rock en ons gaan uithaak
Niemand sal die nag vergeet
Vat so
Skud los jou hare
Kom slaan die dromme en kitare
Hou vas haal asem en dan rock ons weer
Vat vyf
Dinge raak warm
Hou jou girl vas in jou arms
Hey hey
Hier is iets anders in die lug
Lewe net een keer
Kuier sommer dwarsdeur
Druk haar tot die son opkom
Hey jy
Welkom by my party
Maak geraas die bure raak nie kwaad nie
Ons gaan rock en ons gaan uithaak
Niemand sal die nag vergeet
Hey jy
Welkom by my partie
Maak 'n plan dis lank nog nie te laat nie
Ons gaan rock en ons gaan uithaak
Niemand sal die nag vergeet
Hey jy
Welkom by my party
Maak geraas die bure raak nie kwaad nie
Ons gaan rock en ons gaan uithaak
Niemand sal die nag vergeet
Hey jy
Welkom by my partie
Maak 'n plan dis lank nog nie te laat nie
Ons gaan rock en ons gaan uithaak
Niemand sal die nag vergeet
Ons gaan rock en ons gaan uithaak
Niemand sal die nag vergeet




 

All lyrics are property and copyright of their owners.
2025 Zortam.com