Songs | Albums | Album Arts
|
Lyrics:
tennisballe krieketballe snoekerballe as jy wil
daar is n lelike ding wat kopwys in parys iets heeltemal anders as n bike race of n kopluis of by bachelor parties muis wys op n barstoel by n braai sit n ou en eet sy slaai asseblief my lief se ja kan ek leeuloop die ouens het mooi gevra
nou as jy weet wat die leeulop is en jy weet waar die leeu moet rus maak jou broek en jou belt los geleidelik die leeuloop is baie verleidelik en ek gaan hom nou stap vir stap verduidelik
knyp twee balle vas tussen jou bene met jou hande en jou knee op die stene trek af jou broek en brul as jy wil solank jy net leeuloop
tennisballe krieketballe snoekerballe as jy wil
my boetie brollocks wou die leeuloop uittraai by n spitbraai ek staan eenkant en ek kou aan n garage pie toe ek omdraai staan die sabc daar en wil dit uitsaai
nou hy't geweet wat die leeuloop is en hy't geweet die leeu moet rus hy maak sy broek en sy belt los geleidelik hy weet hy moet leeuloop tennisballe krieketballe snoekerballe as jy wil
|