Artist: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Download Now!!!

Songs    | Albums    | Album Arts

Song:Sit Die Lig Aan
Album:Rock Daai LyfieGenres:Pop
Year:2005 Length:192 sec

Lyrics:

Wil jy gaan wegkruip in die donker
Dit is nag en niemand sal ons vang
Gesteelde vrugte is mos lekker
Waar kom jy vandaan

In die donker sien jy niks nie
Kruip jy weg of staan ek reg voor jou
Wil jy speel of is jy bang
Die donker gaan ons vang

Sit die lig aan  ek voel jy maak my knieë lam
Sit die lig aan  kom soen my oppie wang
Sit die lig aan  want gogga maak vir baba bang
Ek gaan jou vang - sommer want ek kan

Sit die lig aan  ek voel jy maak my knieë lam
Sit die lig aan  kom soen my oppie wang
Sit die lig aan  want gogga maak vir baba bang
Ek gaan jou vang - sommer want ek kan

Jy steel my hart hier in die donker
Sit die lig aan en kom steel hom weer
As jy net vra sal ek jou gee
Wat jou hart begeer

As ek in jou oë kyk dan
Raak my hele lewe deurmekaar
In die donker voel ek beter
Hoop ek kry jou daar

Sal jy sal jy by my bly
Jy hoort hier aan my sy
Sien jy ons liefde gloei
Jy's my lig in die donker




 

Download Now!!!

Copyright © 2020 Zortam.com. All Rights Reserved.   Zortam On Facebook Zortam On Twitter